(placeholder)
(placeholder)
(placeholder)
(placeholder)
(placeholder)

Lemara Wild Telers / Game Breeders


Lemara Wildteelplaas is geleë aan die voet van die majestueuse Drakensberg reeks van Hoedspruit. Lemara Wildteelplaas is ongeveer 900 hektaar en 'n deel van die plaas is verdeel in verskillende kampe vir die teel van skaars spesies. Ons produseer en meng ons eie voer om net die beste gehalte vir ons diere te voer. Lemara Wildteelplaas is ook 'n lid van WRSA en Benchmark Game Breeders.


Lemara Game Breeding Farm is located at the foot of the majestic Drakensberg range near Hoedspruit. The farm is about 900 hectares and a section has been fenced off and divided into different camps for the breeding of scarce species.  We produce and mix our own feed and only the best quality is given to our game. Lemara Game Breeders is also a member of WRSA and Benchmark Game Breeders.

ZAHRA on Auction 2017